Skip to content

ATKV-APPLOUS (FINAAL): VOORLOPIGE REËLINGS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

31/07/2026 - 02/08/2026

Plek
Kaapstad
Verblyf
Kaapstad
Toerkode
ATKVAP
Spanbestuurder / organiseerder
Mnr. Phillip Erasmus
phillip.erasmus@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Nie van toepassing.
Vlugreëlings
Vlug na Kaapstad op 31 Julie 2026
Die koor vlieg om 17:45 vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Vlug na Pretoria op 2 Augustus 2026
Die koor arriveer om 12:05 op die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kostes
R 6 500 per leerder
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toer
Afskrif van mediesefondskaart. Vrywaringsvorm.
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.
Addisionele inligting

Ouers ontvang hiermee slegs voorlopige reëlings. Hierdie skakel sal opgedateer word sodra die finale reëlings beskikbaar is.
Die finaal vind op Saterdag, 1 Augustus 2026 om 18:00 in die Stadsaal plaas.
Klanktoets: Saterdag, 1 Augustus om 10:20.
Kaartjies word na gelang van die grootte van ‘n koor aan skole beskikbaar gestel. Ouers van senior koorlede sal voorkeur geniet.
Die totale koste van die toer beloop R9 500. Die koorkomitee subsidieer elke koorlid met R3 000.
Die bedrag van R6 500 per koorlid is in drie paaiemente betaalbaar. Die laaste paaiement is op 30 September 2026 betaalbaar.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND