Skip to content

DANIE ROSSOUW-WEEK: O. 15B

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Datum

28/03/2026 - 01/04/2026

Plek
Hoërskool Rob Ferreira (Witrivier)
Verblyf
Hoërskool Rob Ferreira (Witrivier) Koshuis
Toerkode
DRW15B
Spanbestuurder
Kobus Erasmus
kobus.erasmus@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Witrivier
Die span vertrek om 05:00 vanaf die skool.
Vervoer na Pretoria
Ouers sal per WhatsApp in kennis gestel word sodra die bus uit Witrivier vertrek.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, Menlo-T-hemp, draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R5 500 per leerder
Sperdatum vir betaling: 25/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van speler se geboortesertifikaat.
Benodigdhede tydens die toernooi
Wedstryddrag Mondskerm Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Uitgaandrag Rugbystewels Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow-Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Spelers voorsien hulle eie padkos.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND