Skip to content

HELPMEKAAR HOKKIEFEES: O. 15B-DOGTERS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

31/03/2026 - 03/04/2026

Plek
Johannesburg
Verblyf
Nie van toepassing.
Toerkode
HH15BD
Spanbestuurder
Joanette Caneron
joanette.cameron@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na die toernooi
Die span vertrek daagliks om 06:30 vanaf die skool. Die vertrektyd op 3 April sal deur die spanbestuur bevestig word.
Vervoer na Pretoriavir die duur van die toernooi
Die tyd sal deur die spanbestuurder bevestig word.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wedstrydhemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R2 000 per leerder
Sperdatum vir betaling: 20/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van geboortesertifikaat / identiteitsdokument.
Benodigdhede tydens die toernooi
Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Draftekkies Menlo-sweetpak
Watter etes word voorsien?
Middagetes word voorsien.
Watter etes word deur spelers voorsien?
Spelers voorsien hulle eie padkos en maak self vir ander versnaperinge voorsiening.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND