Schalk van Ettinger (gr. 10) behaal die gesamentlike derde plek in die PGA-kampioenskap. « Menlo-rugby word amptelik deur die Blou Bulle Rugbyunie as rugby-akademie geakkrediteer. » Menlo is die algehele wenners van die A-bondinterhoër.