NextGen XV se nasionale ranglys plaas Menlo se eerstespan in die sestiende posisie. « Twee spanne dring na First Lego League se nasionale ronde deur. » Menlo se o. 19A-span wen die NWU-skolereeks en Menlo-rugby eindig algeheel in die tweede plek.