Onderwyspos (BL)
Dramatiese Kunste
Toepaslike onderwyskwalifikasie (Met Afrikaans II)
Ten minste 3 jaar ervaring in Afrikaans Huistaal-onderrig in die
VOO-fase en matriekondervinding
SARO-registrasie
NSS-nasienervaring sal in die kandidaat se guns tel
Buitemuurs soos deur die hoof en bestuur bepaal
Aansoeke
"*" indicates required fields
Word deel van
‘n toekoms van
UITNEMENDHEID