Skip to content

Funksiekoördineerder

Beheerliggaampos

Vereistes

Die ideale kandidaat beskik oor die volgende eienskappe:
Goeie administratiewe vaardighede.
Goeie kommunikasie- en beplanningsvaardighede.

Verantwoordelikhede:
Koördinering van funksies by die skool.
Hantering van aankope.
Bestuur van voorraad.
Skakeling met spyseniers.
Bestuur van lokale vir die aanbieding van funksies.
Skakeling met die organiseerders van die onderskeie aktiwiteite.

Aansoeke:
Stuur ’n volledige CV na:
hoof@menlopark.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2026

Belangrike inligting
Sluitingsdatum: 31/05/2026
Aanvangsdatum: So gou as moontik.

Aansoeke

"*" indicates required fields

Naam en van*
Max. file size: 100 MB.

Word deel van
‘n toekoms van 

UITNEMENDHEID