Skip to content

ST JOHN’S HOCKEY FESTIVAL: O. 14A-DOGTERS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

27/03/2026 - 29/03/2026

Plek
Pietermaritzburg
Verblyf
St John’s se koshuis
Toerkode
STJ14A
Spanbestuurder
Anita Schmidt
anita.schmidt@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Pietermaritzburg
Die span vertrek om 04:30.
Vervoer na Pretoria
Die span vertrek om 13:00 uit Pietermaritzburg.
Reisdrag
Menlo-sweetpak, wit Menlo-hemp en draftekkies.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R5 350 per leerder
Sperdatum vir betaling: 20/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van geboortesertifikaat / identiteitsdokument.
Benodigdhede tydens die toernooi
Hokkietoerusting Hokkietoks Mondskerm en masker Wedstryddrag Oefendrag Swemklere Swemhanddoek Badhanddoek Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Beddegoed Slow Mag / Rehydrate
Watter etes word voorsien?
27 Maart Aandete 28 Maart Ontbyt en aandete 29 Maart Ontbyt
Watter etes word deur spelers voorsien?
Spelers voorsien hulle eie padkos en maak self vir middagetes voorsiening.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND