Skip to content

KRIEKETFEES (PRETORIA): O. 15B

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

13/07/2026 - 16/07/2026

Plek
Pretoria (Meer besonderhede volg sodra die program gefinaliseer is)
Verblyf
Nie van toepassing
Toerkode
PKF15B
Spanbestuurder
Z. Stoop
krieket@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Spelers maak van eie vervoer gebruik
Vlugreëlings
Nie van toepassing
Kostes
R1 900 per leerder
Sperdatum vir betaling: 29/05/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir spelers se eie sakke. Toernooikoste sluit middagetes, balle, skeidsregters en spanbouaktiwiteite in.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van speler se geboortesertifikaat. Afskrif van mediesefondskaart.
Benodigdhede tydens die toernooi
Krieketklere Kriekettoerusting Slow-Mag / Rehydrate
Watter etes word voorsien?
Middagetes word voorsien.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND