Skip to content

MERSENSKY-KRIEKETFEES: SENIORS

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

28/06/2026 - 03/07/2026

Plek
Tzaneen
Verblyf
Merensky se koshuis
Toerkode
MKFSEN
Spanbestuurder
R. van der Walt
krieket@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Tzaneen
Die span vertrek almal saam vanaf die klubhuis. Vertrektyd: 09:00
Vervoer na Pretoria
Die span vertrek direk na afloop van die laaste wedstryd.
Reisdrag
Opwarmingsdrag
Vlugreëlings
Nie van toepassing
Kostes
R4 480 per leerder
Sperdatum vir betaling: 29/05/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van speler se geboortesertifikaat / identiteitsdokument. Afskrif van mediesefondskaart.
Benodigdhede tydens die toernooi
Krieketklere Kriekettoerusting Oefendrag Draftekkies Swemklere Swemhanddoek Menlo-sweetpak Badhanddoek Beddegoed Toiletware Pen en notaboek Ontspanningsdrag Slow-Mag / Rehydrate Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Watter etes moet self voorsien word?
Padkos.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND