Skip to content

MENLO-LANDLOOP-OEFENKAMP: ALLE OUDERDOMME

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

28/06/2026 - 05/07/2026

Plek
Sabie / Graskop / Pelgrimsrus / Hazyview
Verblyf
Eagle Creek Lodge
Toerkode
MLO
Spanbestuurder
JJ Smith / Lelanie van Wyk
landloop@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Sabie (28/06/2026)
Atlete ontmoet mekaar by die Rosemaryhek. Vertrektyd: 04:30
Vervoer na Pretoria (05/07/2026)
Atlete sal om 16:00 terug wees by die skool.
Vlugreëlings
Nie van toepassing
Kostes
R6 900 per leerder
Sperdatum vir betaling: 16/06/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Ontspanningsaktiwiteite (bv. uiteet), die aankoop van aandenkings en lekkernye is vir die leerders se eie sakke. Ons beplan 'n riviervlotvaart (river rafting) en 'n uitstappie na die Mac-Mac-valle vir "kloofing".

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die oefenkamp
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van geboortesertifikaat / identiteitsdokument.
Benodigdhede tydens die oefenkamp
Draftekkies (verkieslik twee paar) Kouse Swemklere Swemhanddoek Oefendrag (ekstra stel vir aktiwiteite) Badhanddoek Toiletware Ontspanningsdrag Slaapklere
Watter etes word voorsien?
Alle etes word voorsien.
Wat moet self voorsien word?
Padkos. Hersteldrankies. Rehydrate / Slow-Mag.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND