Skip to content

HOKKIE-OEFENKAMP: O. 19A

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

31/07/2026 - 01/08/2026

Plek
Potchefstroom
Verblyf
Hoër Volkskool Potchefstroom Koshuis
Toerkode
OK19A
Spanbestuurder / organiseerder
Suzanne Strydom
suzanne.strydom@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Vervoer na Potchefstroom op 31 Julie 2026
Die span vertrek om 13:00 vanaf die Sporthek in Rosemaryweg.
Vervoer na Pretoria op 1 Augustus 2026
Die span vertrek na afloop van die laaste wedstryd. Spelers is welkom om van eie vervoer gebruik te maak.
Reisdrag
Menlo-sweetpak en wit Menlo-T-hemp.
Vlugreëlings
Nie van toepassing.
Kostes
R1 200,00 per leerder
Sperdatum vir betaling: 31/07/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Die koste van middag- en aadetes is vir spelers se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder of organiseerder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toer
Afskrif van mediesefondskaart. Vrywaringsvorm.
Benodigdhede vir die oefenkamp
Menlo-oefendrag (navy, wit en rooi hemde) Eie beddegoed Wedstryddrag Rooi en wit hokkiekouse Toiletware Sonroom Handdoek
Etes wat voorsien word
Aandete op 31 Julie 2026. Ontbyt word aan spelers voorsien.
Etes wat deur spelers voorsien moet word
Spelers maak vir hulle eie middagetes en aandetes voorsiening.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.
Addisionele inligting
Nie van toepassing.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND