Swem
Swem by Menlo
Menlo-swem bied aan alle Menloparkers die geleentheid om hulle volle potensiaal in die water te bereik. Die skool spog met ‘n 50 m- verhitte swembad wat verseker dat ons swemmers dwarsdeur die jaar kan oefen en meeding. Die kundigheid van wêreldklasafrigters dra verder by tot die sukses van Menlo-swem. Swemmers ontwikkel nie net fisieke fiksheid nie, maar ook dissipline en fokus wat nodig is vir sukses in die lewe. Duik in en ervaar afrigting van wêreldgehalte op eie bodem.
Kontakpersoon
Mnr. Phillip Erasmus
phillip.erasmus@menlopark.co.za
Hoofafrigter
Mnr. Shane Beyers
shane.beyers@menlopark.co.za
Ons
Fasiliteite
50 meter verhitte olimpiesestandaardswembad
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK