Skoolfonds en koshuisgelde
Skoolfonds en koshuisgelde vir 2026
Die Hoërskool Menlopark is ‘n visionêre instelling met ‘n tradisieryke geskiedenis. Benewens akademiese uitnemendheid, bied Die Hoërskool Menlopark ‘n ryk kultuurprogram en uitstekende sportfasiliteite waar leerders hulle volle potensiaal kan ontgin.
Skoolfonds vir 2026
R61 600
PER LEERDER
R2 200 korting per leerder indien skoolfonds volledig vereffen word voor 27 Februarie 2026.
Koshuisgelde vir 2026
R62 040
PER LEERDER
EXCELSA PETAMUS
Streef die hoogste na.
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK