Skip to content

Skooldrag

Wintersdrag

Somersdrag

LO-sportdrag

Uitgaandrag

Menlo-klerebank

Daar is pragtige Menlo-skooldrag met karakter by die skool se klerebank beskikbaar.

somer 1 junior drag

Somersdrag

x
Seuns

Grys kortmou dashemp.
Grys kortbroek.
Lang grys kouse.
Swart standaardskoolskoene met veters en dun sole. Geen skoene met gespes of nate nie.
Voorgeskrewe moulose blou oortrektrui.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen.
Voorgeskrewe skooldas.

Dogters

Donkerblou Menlo-rok.
Swart standaardskoolskoene met plat hak, veters of bandjies.
Voorgeskrewe moulose blou oortrektrui.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen.

K(3426)rrrrrrrrrrrrrrrrrr

LO-sportdrag

x
Seuns & Dogters

Menlo T-hemp
Donkerblou Menlo-sportbroek

wintersdrag

Wintersdrag

x
Seuns

Grys kortbroek.
Lang grys kouse.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.

Dogters

Voorgeskrewe donkerblou romp.
Voorgeskrewe kort donkerblou kouse in die somer.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.

uitgaandrag

Uitgaandrag

x
Seuns

Grys kortbroek.
Lang grys kouse.
Wit kortmou dashemp vir die somer.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.

Dogters

Voorgeskrewe donkerblou romp.
Voorgeskrewe kort donkerblou kouse in die somer.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Wit kortmou dashemp vir die somer, wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.

Skooldragleweransiers

Constantia Uitrusters
012 460 8132

School & Leisure
012 593 0904

Overkruin Uitrusters
012 546 5718

Menlo-sportwinkel

Die Menlo-sweetpak en -sportdrag is by die sportwinkel op die terrein te koop.

TYE

Kwartaal 1-3 

Maandag, Dinsdag en Donderdag
13:30 – 14:30

Woensdag en Vrydag
07:00 – 08:00

Kwartaal 4 

Maandag, Dinsdag en Donderdag
13:45 – 14:15

Woensdag en Vrydag
07:15 – 07:45

Tinus Vermaak: 082 322 6081

sportsupplies@telkomsa.net

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK