Skaak
Skaak by Menlo
Menlo-skaak bied geleenthede vir spelers op alle vaardigheidsvlakke. Onder leiding van Menlo se Fide-geakkrediteerde afrigter leer ons spelers om strategiese skuiwe te maak. Dit is ‘n vaardigheid wat nie net op die skaakbord nie, maar ook in die lewe handig te pas kom.
Kontakpersoon
Me. Mia Gillies
mia.gillies@menlopark.co.za
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK