Skip to content

Rugby

Rugby by Menlo

Die Hoërskool Menlopark streef daarna om die beste rugbyprogram vir gemengde skole in Suid-Afrika op te bou deur die kernwaardes van respek, ywer, integriteit en lojaliteit by elke oefening en wedstryd toe te pas. Die doelwit van hierdie spelergesentreerde program is om spelers te bemagtig om sukses in alle sfere te behaal deur die beginsels wat op die rugbyveld aangeleer word, op en van die veld toe te pas.

PRESTASIES

PERSONEEL

FASILITEITE

Akademiehoof

Mnr. Dirk Odendaal

dirk.odendaal@menlopark.co.za

Organiseerder

Mnr. Emwee Arlow

rugby@menlopark.co.za

Hoofafrigter

Mnr. Andries Ferreira

Bemarking en werwing

Mnr. Corne Fourie

Ons
Fasiliteite

Rugbyklubhuis

Drie rugbyvelde met spreiligte 

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK