Skip to content

Raak betrokke

‘n Belegging in Die Hoërskool Menlopark is ‘n belegging in die toekoms

Die Hoërskool Menlopark is daartoe verbind om die skool as ‘n baken van uitnemendheid in die Suid-Afrikaanse onderwyslandskap te vestig. Ons bied verskeie borgskap- en ondersteuningsgeleenthede aan ouers en ondernemings wat hulle met hierdie doelwit vereenselwig.

Kontak die skool se kommersiële bestuurder om meer oor borgskappe uit te vind en die Menlobond-kantoor om inligting oor donasies te bekom.

Kontakpersoon
Donasies

Kontakpersoon
Borge

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK