Die Hoërskool Menlopark is die tweede beste gemengde skool in Suid-Afrika. « Elf Menloparkers neem aan die nasionale kampioenskap deel. » Ons orkes bestaan uit 49 lede.