22 Menloparkers verwerf provinsiale kleure. « Menlo se o. 16A-span eindig tweede in die Noordvaal-toernooi, terwyl die eerstespan in die semifinaal in aksie was. » Die o. 15’s en o. 17’s eindig derde in die Noordvaal-sewestoernooi.