Skip to content

Perdesport

Perdesport by Menlo

Menlo-ruiters verteenwoordig die skool op ‘n individuele basis. Die sport vereis die ontwikkeling van ‘n vennootskap tussen perd en ruiter en kweek dissipline, geduld, verantwoordelikheid en deursettingsvermoë. Ons ruiters vaar uitstekend by Sanesa se skoue en is waardige ambassadeurs vir Die Hoërskool Menlopark.

PRESTASIES

PERSONEEL

Kontakpersoon

Mev. Lizé du Plooy

lize.duplooy@menlopark.co.za

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK