Megan Nieman, Jaco van Dyk & Joshua Gerber is gekies om SA by die o. 20-wêreldatletiekkampioenskap te verteenwoordig.
Erik Senekal, Luka Smit en Clara Serfontein is gekies om Suid-Afrika internasionaal in die FW-olimpiade te verteenwoordig.