Swem: Chanel Veldsman verower silwer (100 m-borsslag) en brons (200 m-borsslag) by die Olimpiese Jeugspele. « O. 20-wêreldatletiekkampioenskap: Megan Nieman (9de; 400 m-hekkies); Joshua Gerber (9de; diskus) & Jaco van Dyk (3de; gewigstoot) » Atletiek: Afrika-rekordhouer, Janelle Kirkpatrick, behaal die vyfde plek (100 m-hekkies) by die Olimpiese Jeugspele.