Mnr. Kobus Hartman is tot die nasionale uitvoerende raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) verkies. « Die skool se atletiek-erfenismuur word ingewy en die atletiekstadion se nuwe spreiligte word in gebruik geneem. » Erik Senekal, Luka Smit en Clara Serfontein is gekies om Suid-Afrika internasionaal in die FW-olimpiade te verteenwoordig.