Erik Senekal, Luka Smit en Clara Serfontein is gekies om Suid-Afrika internasionaal in die FW-olimpiade te verteenwoordig. « Mnr. Kobus Hartman is tot die nasionale uitvoerende raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) verkies. » Mendriano Abrahams en Dylan Stumke is vir SA se Elite Player Development-kamp (o. 17) gekies.