Skip to content

Netbal

Netbal by Menlo

Menlo-netbal is ‘n demonstrasie van uitnemendheid. Ons spanne is sonder uitsondering by die SA kampioenskap in aksie en het al verskeie kere die kroon as nasionale kampioene gedra. Die jaarlikse Menlo-netbaltoernooi – Suid-Afrika se grootste skolenetbaltoernooi – dien as trekpleister vir die land se voorste netbalspanne en bied aan deelnemers ‘n platform om hulle vaardighede teen uitstekende mededingers te meet. Word deel van ‘n kultuur van integriteit, ywer, lojaliteit en respek.

PRESTASIES

PERSONEEL

FASILITEITE

Kontakpersoon

Me. Eleanor du Toit

netbal@menlopark.co.za

Hoofafrigter

Mnr. Manny Ferreira

Ons
Fasiliteite

Netbalklubhuis

Vyf weervaste bane met spreiligte

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK