Skip to content

Muurbal

Muurbal by Menlo

Alle Menloparkers is welkom om by die Menlo-muurbal-akademie in te skakel – selfs diegene met geen muurbalervaring nie. Ons bied gespesialiseerde muurbal-afrigting op die skoolterrein – ‘n strategie wat verseker dat ons muurbalspan as een van die land se topspanne gereken word. 

PRESTASIES

PERSONEEL

FASILITEITE

Akademiehoof

Me. Liz Mackenzie

Organiseerder

Mnr. Henro Heyneke

henro.heyneke@menlopark.co.za

Ons
Fasiliteite

Vier muurbalbane op die terrein.

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK