Skip to content

Musiek-akademie

Menlo
Musiek-akademie

Die Menlo-musiek-akademie skep ‘n stimulerende en gestruktureerde omgewing waar musikante – van beginners tot gevorderde musici – kan vorder en eksamens aflê. Privaat lesse in ‘n verskeidenheid instrumente word deur hoogsgekwalifiseerde dosente aangebied. Selfs voornemende klankingenieurs kan hulle vaardighede hier slyp. Registreer vandag en begin jou musikale reis met puik afrigting en ondersteuning. Die Menlo-musiek-akademie is oop vir die publiek.

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK