Skip to content

Kultuur

Ontmasker jou talent
by Die Hoërskool
Menlopark

Die wye verskeidenheid van aktiwiteite op ons kultuurspyskaart bied aan leerders ‘n platform om hulle talent te ontmasker, kreatiwiteit te koester en persoonlik te groei. Deelname aan kultuuraktiwiteite word sterk aangemoedig, want dit ondersteun die skool se doelwit om afgeronde jong volwassenes te kweek. Menloparkers word op die verhoog en agter die mikrofoon met vaardighede toegerus wat hulle in staat stel om die volwasse wêreld met selfvertroue te betree.

Drama & Toneel

Menlovaria

Redenaars & Debat

Eggo-skoolkoerant

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK