Hierdie aansoek is onderhewig aan goedkeuring deur die skoolbestuur.
Die skool sal u in kennis stel indien u aansoek suksesvol is.
Aansoekvorm: Menlo-koshuis
Voltooi asseblief die vorm en besorg dit, tesame met afskrifte van u kind se geboortesertifikaat, getuigskrif van vorige skool en jongste rapport, aan die skool. Afskrifte van beide ouers se ID-dokumente word ook benodig.