Skip to content

Gimnasium

Menlo-gimnasium

Die Menlo-gimnasium is ‘n revolusionêre sportsentrum met gespesialiseerde apparaat vir die kondisionering van die hele skool se sportmanne en -vroue.  Menlo se biokinetikus sorg dat potensiaal in prestasie omskep word met doelgemaakte oefenprogramme wat aan die unieke vereistes van elke sportsoort voldoen. Onder leiding van bekwame afrigters en die wakende oog van opgeleide sportwetenskaplikes word daar verseker dat Menlo se sportlui die nodige fisieke voorsprong het om op die hoogste vlak mee te ding.

Kontakpersoon

Jacus Coetzee Biokinetikus gimnasium

Mnr. Jacus Coetzee

jacus.coetzee@menlopark.co.za

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK