Skip to content

Bergfiets

Bergfiets by Menlo

Bergfiets is ‘n gewilde en groeiende sportsoort by Die Hoërskool Menlopark.  Die skool bied gestruktureerde oefensessies om ryers se uithouvermoë, tegniese vaardighede en wedrenstrategie te slyp. Massadeelname is aan die orde van die dag wanneer ons bergfietsspan aan Cycle Lab se skolereeks deelneem. Bergfiets is ‘n opwindende sport wat spanwerk en individuele deursettingsvermoë kombineer. Skakel gerus in.

PRESTASIES

PERSONEEL

FASILITEITE

Organiseerder

Me. Simoné Labuschagne

simone.labuschagne@menlopark.co.za

Kontakpersoon

Me. Nicolene van Eyk

fietsry@menlopark.co.za

Ons
Fasiliteite

Twee watt-fietse in die Menlo-gimnasium.

Fietsrybaan in Lynnwoodweg, ongeveer 500 m vanaf die skool.

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK