Skip to content

Menlo-bussieroetes

Alle paaie
lei na Menlo

Die Hoërskool Menlopark bied vervoer na en van die skool aan leerders wat ver van die skool bly. Die volgende plekke is op Menlo se bussieroetes:

Kemptonpark
Benoni
Centurion
Tuine
Montana
Roodeplaatdam
Silver Lakes

Kontakpersoon

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK