Skip to content

Akademie

Beste gemengde skool in Suid-Afrika

ONDERSKEIDINGS

A’S PER KANDIDAAT

GRAADGEMIDDELD

GRAADVRYSTELLING

ONDERSKEIDINGS

A’S PER KANDIDAAT

GRAADGEMIDDELD

GRAADVRYSTELLING

Bou jou toekoms
op ‘n rotsvaste
akademiese
fondasie

Die Hoërskool Menlopark handhaaf ‘n trotse akademiese tradisie wat hul verbintenis tot uitnemendheid onderstreep. Menlo se matrikulante behaal jaarliks ‘n buitengewoon hoë onderskeidingskoers met ‘n gemiddeld van byna drie A’s per matrikulant. Die skool word gereeld vir topprestasies in die kernvakke soos Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Rekeningkunde op provinsiale en nasionale vlak vereer. Boonop behaal Menloparkers ‘n graadvrystellingskoers van ongeveer 97%. Dit beteken dat byna alle Menlo-matrieks vir universiteitstudie kwalifiseer. Hierdie puik resultate bevestig Die Hoërskool Menlopark se status as ‘n akademiese vlagskipskool wat leerders optimaal vir tersiêre studie voorberei.

GR. 12-uitslae

Crown Asset v1

GR. 8 & 9

Crown Asset v1

GR. 10 & 11

Crown Asset v1

Prestasies in die kernvakke

Asset 1

AFRIKAANS

139 A’s

Asset 2

ENGLISH FAL

129 A’s

Asset 3

WISKUNDE

52 A’s

Asset 4

FISIESE WETENSKAPPE

36 A’s

Asset 5

REKENINGKUNDE

54 A’s

Asset 6

LEWENSORIËNTERING

216 A’s

Asset 7

LEWENSWETENSKAPPE

37 A’s

Asset 8

INLIGTINGSTEGNOLOGIE

24 A’s

REKENINGKUNDE

54 A’s

LEWENSORIËNTERING

216 A’s

LEWENSWETENSKAPPE

37 A’s

INLIGTINGSTEGNOLOGIE

24 A’s

Vakkeuse: Gr. 8 & 9

Verpligte vakke

Afrikaans Huistaal
English Home Language
Wiskunde
Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis en Geografie)
Natuurwetenskappe (Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe)
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Skeppende Kuns (Musiek en Kuns)
Tegnologie
Lewensoriëntering
Digitale Tegnologie

Keusevakke

Duits
Frans
Entrepreneuriese Wetenskappe
Sportkunde (Netbal, Rugby, Hokkie en Krieket)
Gholf
Robotika
Musiek

Vakkeuse: Gr. 10 & 11

Verpligte vakke

Afrikaans Huistaal
English Home Language OR English First Additional Language
Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
Lewensoriëntering

Keusevakke

Besigheidstudies
Drama
Duits
Ekonomie
Fisiese Wetenskappe
Frans
Gasvryheidstudies
Geografie
Geskiedenis
Inligtingstegnologie
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Lewenswetenskappe
Musiek
Rekenaartoepassingstegnologie
Rekeningkunde
Toerisme
Visuele Kuns
Alpha Wiskunde

Akademiese
Toere

Die Hoërskool Menlopark bied aan graad 10- en 11-leerders wat Frans, Duits en English Home Language neem ‘n geleentheid om die volgende toere mee te maak:

  • Franse toer
  • Duitse toer in samewerking met die FSA
  • English Home Language Tour

LeesPLUS

Die Hoërskool Menlopark bied ‘n gespesialiseerde leesprogram vir alle graad 8- en 9-leerders, tydens skoolure, in die skool se taallaboratorium aan. 

Die skool maak van ‘n gerekenariseerde leesprogram gebruik om te verseker dat alle Menloparkers met begrip kan lees wanneer hulle die VOO-fase in graad 10 betree. 

 
Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK