Mnr. Manny Ferreira, Menlo-netbal se eerstespanafrigter, is deur Gauteng-skolenetbal as Afrigter van die Jaar aangewys. « Die Hoërskool Menlopark word as Tuks se topvoederskool aangewys. » Die skool se atletiek-erfenismuur word ingewy en die atletiekstadion se nuwe spreiligte word in gebruik geneem.