Onderwyser
Rekeningkunde (graad 10 – 12) & EBW / Rekeningkunde (graad 9)
Onderwyskwalifikasie met spesialisasie in Rekeningkunde (REK II) / B. Com-graad.
Nagraadse sertifikaat in onderwys.
Ervaring in die onderrig van Rekeningkunde.
SARO-registrasie.
Betrokkenheid by buitemuurse aktiwiteite na gelang van die skool se behoeftes.
Aansoeke
"*" indicates required fields
Word deel van
‘n toekoms van
UITNEMENDHEID