Skip to content

TIENERTONEELKAMP 11 APRIL: 07:30 - 13:30

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

11/04/2026 - 11/04/2026

Plek
Wilge Teater
Verblyf
Nie van toepassing
Toerkode
TTK
Spanbestuurder
Dené Kruger
dene.kruger@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Akteurs maak van eie vervoer gebruik.
Vlugreëlings
Nie van toepassing
Kostes
R0 per leerder
Sperdatum vir betaling: 26/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Daar is geen koste aan die kamp verbonde nie.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die kamp
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van ID-dokument / geboortesertifikaat.
Benodigdhede tydens die kamp
Gemaklike klere Waterbottel Eie verversings Oefenmat
Watter etes word voorsien?
Leerders is vir hulle versnaperinge verantwoordelik.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND