Skip to content

MENLO-NETBALTOERNOOI: O. 19A

VERVOER

KOSTES

ETES

BENODIGDHEDE

VRYWARING

Algemene inligting
Toerprogram
Datum

26/03/2026 - 30/03/2026

Plek
Die Hoërskool Menlopark
Verblyf
Nie van toepassing
Toerkode
MNT19A
Spanbestuurder
Hanlie de Jongh
hanlie.dejongh@menlopark.co.za
Vervoerreëlings
Busreëlings
Nie van toepassing
Vlugreëlings
Nie van toepassing
Kostes
R700 per leerder
Sperdatum vir betaling: 26/03/2026
Ouers word op hulle rekeningstate vir die toer gehef.
Ouers is welkom om 'n afbetalingsooreenkoms met die skool se finansiële kantoor te tref.
Daar is stalletjies met 'n wye verskeidenheid kossoorte op die terrein beskikbaar. Dit is vir spelers se eie sakke.

Rekeningbesonderhede

Verwysing: Die kode op u rekeningstaat asook die toerkode.
Bewys van betaling: E-pos die bewys van betaling aan die spanbestuurder.

Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745

Etes en benodigdhede
Benodigdhede voor die toernooi
Vrywaringsvorm. Afskrif van mediesefondskaart. Afskrif van ID-dokument / geboortesertifikaat.
Benodigdhede tydens die toernooi
Wedstryddrag Versnaperinge Water Sonblok Menlo-sweetpak
Watter etes word voorsien?
Etes word nie aan spelers voorsien nie. Daar is stalletjies wat ‘n wye verskeidenheid kossoorte te koop aanbied op die terrein beskikbaar.
Akademie en toetse
Geen akademiese tyd word misgeloop nie.

VRYWARINGSVORM

Voltooi die aanlyn VRYWARINGSVORM

"*" indicates required fields

Stap 1 van 2

INLIGTING BENODIG IN GEVAL VAN MEDIESE/HOSPITAALBEHANDELING

Max. file size: 4 GB.

INLIGTING VAN VOOG #1

Volle Naam*
Fisiese Adres*

INLIGTING VAN VOOG #2

Volle Naam
Fisiese Adres

KONTAKBESONDERHEDE VAN FAMILIELID/VRIEND