Menlo is die algehele wenners van die A-bondinterhoër. « Schalk van Ettinger (gr. 10) behaal die gesamentlike derde plek in die PGA-kampioenskap. » Megan Nieman, Jaco van Dyk & Joshua Gerber is gekies om SA by die o. 20-wêreldatletiekkampioenskap te verteenwoordig.