R3 800.00 per speler.
Sperdatum vir betaling 31 Julie 2025.
Ouers is welkom om ʼn afbetalingsooreenkoms met die skool
se finansiële kantoor te tref.
Verwysing Die kode op u rekeningstaat asook S12D.
Rekeningbesonderhede
Die Hoërskool Menlopark
Nedbank
Rekeningnommer: 149 712 4069
Takkode: 149 745
Bewys van betaling suzanne.strydom@menlopark.co.za