Skip to content
uitgaandrag

Uitgaandrag

x
Seuns

Grys kortbroek.
Lang grys kouse.
Wit kortmou dashemp vir die somer.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.

Dogters

Voorgeskrewe donkerblou romp.
Voorgeskrewe kort donkerblou kouse in die somer.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Wit kortmou dashemp vir die somer, wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.