Grys kortbroek.
Lang grys kouse.
Grys langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.
Voorgeskrewe donkerblou romp.
Voorgeskrewe donkerblou sykouse, of voorgeskrewe donkerblou kuitkouse.
Wit langmou dashemp vir die winter.
Voorgeskrewe skooldas.
Donkerblou baadjie met Menlo-wapen; soos vir somersdrag.