Menlo_Menlopark_Hokkie

Absolut seunshokkie: Menlo is 2017 se Noordvaal-kampioene!

Baie geluk aan Menlo se eerste seunshokkiespan wat die afgelope Noordvaal-toernooi  gewen het. Ons is absolut trots op julle!

Menlo is 2015 se Noordvaal se beste!

Menlopark is aangewys as die beste hokkieskool tydens die 2015 Noordvaal-toernooi. Menlo het 2 van die 3 trofees gewen!

So het Beeld oor Menlo se Noordvaal-sukses berig:

Baie geluk aan die 0/14B-span wat hul liga gewen het!