Seunshokkie

Absolut 2018!

TuksSkole-reeks: Vyf dogter– en drie seunspanne word as wenners aangewys. 

Liga: Vyf spanne word as ligawenners aangewys en die meisies wen die Gauteng-Noord dogtersliga. Noordvaal: Twee dogter- en twee seunspanne word as kampioene gekroon. 

Super 12-Nasionale toernooi: Beide die eerstespan en die o. 16A-dogterspan stap met die louere weg. Gauteng-Noord kleure: Hierdie eer val 37 seuns en meisies te beurt. Die Hoërskool Menlopark lewer ook twee SA-skolespelers op.