Menlo_Menlopark_Hokkie

Absolut 2019!

Menlo-hokkie het in 2019 'n uitsonderlike jaar beleef met verskeie hoogtepunte:

 

• Menlopark is die enigste skool in die land wat spanne in die Nasionaal Super 12 o/16 seuns, -o/16 dogters en -o/18 dogterstoernooie

• 35 spelers verwerf Noord-Gauteng-klere

• Hanrie Louw maak SA Skole en Emmere Steenkamp maak SA-o/17A span

• Dogters wen die Pretoria-liga met 10 uit die 12 spanne wat hul ligas wen

• Dogters 1ste endig 3de in die land

• Dogters o/15A wen Noordvaal

• Seuns o/16 eindig 2de in die liga