Menlo Sport

Die Hoërskool Menlopark is 'n atletiekreus wat geen bekendstelling nodig het nie.

Lees Meer

Menlo-muurbal

Liz Mackenzie is die bestuurder en hoofafrigter by die Menlo Muurbal-Akademie.

Lees Meer

Menlo-Netbal

Netbal - die geleentheid om die nodige liggaams-en lewensvaardighede te ontwikkel.

Lees Meer

Menlo-perdry

‘n Onomwonde bewys dat ons tradisie om innoverend te wees, in die praktyk beslag kry.

Lees Meer

Menlo-gholf

Menlo-Gholf bied ‘n goed georganiseerde en kompeterende gholfervaring.

Lees Meer

Swem

Swem bruis in die Menlo-bloed van elkeen van ons swemmers.

Lees Meer

Menlo-dogtershokkie

Die Hoërskool Menlopark is nasionaal bekend as ‘n top hokkieskool.

Lees Meer

Blootstelling aan die mees moderne tegnologie en metodiek in afrigting.

Lees Meer

Menlo-fietsry

Die Hoërskool Menlopark spog met ‘n trotse fietsry-tradisie.

Lees Meer

Menlo-skaak

Absolut skaak - ‘n Spel vir Menlo-konings en Menlo-koninginne!

Lees Meer

Menlo-krieket

‘n Opwindende krieketkultuur, gevestig in sterk waardes, dissipline en krieket-etiket.

Lees Meer

Menlo-seunshokkie

Die Hoërskool Menlopark is nasionaal bekend as ‘n top hokkieskool.

Lees Meer

Menlo-tennis

Hier kweek spangees en entoesiasme absolut prestasies.

Lees Meer

Menlo-Landloop

Ons wil ‘n liefde vir hardloop kweek wat hopelik ‘n leefwyse sal word.

Lees Meer

Die Hoërskool Menlopark is nasionaal bekend vir top sportmanne en -vroue.

Lees Meer