Middelbestuur

68.jpg - 3.54 MB

Aan die stuur vir 'n veilige koers:

Voor:  Mnr. Hans Moolman (Departementshoof: Afrikaans), me. Ena Swart (Departementshoof: Lewensoriëntering)

Middel: Me. Mariana de Klerk (Departementshoof: Praktiese vakke), mnr. Phillip Erasmus (Koshuisvader), me. Annelize Rademeyer (Departementshoof: Lewenswetenskappe en Natuurwetenskappe) en me. Esmé Claassen (Departementshoof: Engels eerste taal en Engels tweede taal).

Agter: Mnr. Johan Coetzee (Sekuriteit), me. Maritha Carstens, Mnr. Henk Smit (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid).