Menlo-kampus

Ons  Menlo-kampus bied aan

  • Ouditorium met lugreëling en moderne oudiovisuele apparaat
  • Saal met dataprojektor
  • Mediasentrum toegerus met internettoegang
  • Musiekakademie met klankdigte oefenkamers
  • 3 IT-sentrums
  • Gerekenariseerde leeslaboratorium
  • Taallaboratorium met 40 luisterstasies
  • 7 goedtoegeruste Wetenskaplaboratoriums (vir Fisiese Wetenskappe  en Lewenswetenskappe)
  • Klaskamers met interaktiewe witborde, internettoegang en dataprojektors
  • Ten volle toegeruste Cross Fit-gimnasium met geallokeerde gimnasiumtye vir alle sportsoorte in oorleg met ons fiksheidinstrukteurs
  • Astrobaan in blou en rooi- die nuutste tegnologie
  • Mini-Astrobaan vir opwarming
  • Een hoëkwaliteit fyngrashokkieveld (B-veld)
  • 4 muurbalbane
  • 50m verhitte Olimpiesestandaard-swembad 
  • Atletiekbaan en pawiljoen vir 6000 toeskouers
  • Spreiligte op alle sportvelde
  • Klubhuise vir tennis, rugby, hokkie, netbal en krieket
  • Oudiovisuele ontledingslokale
  • Rugby- en krieketvelde
  • Binnenshuise krieketnette
  • Turfnetfasiliteit met 14 nuwe blaaie
  • Sportwinkel vir tennis-, krieket- en hokkietoerusting
  • Sport- en rehabilitasiesentrum met fisioterapeut en fiksheidsdeskundige (ook oop vir die publiek)
  • Menlo-koshuis op die terrein

Sportfasiliteite word uitgebrei op die SANRAL- gronde langs Meiring Naudé-straat