Menlo-Matrieks 2018 loop voor!

MENLO MATRIEKS PRESTEER PUIK!

Hartlik geluk aan elke matrikulant wat so hard gewerk het om 2018 se uitstekende uitslae moontlik te maak. Julle het julle skoolloopbane voorwaar doelgerig voltooi. Ons is trots op julle!

Verder bedank Die Hoërskool Menlopark elke onderwyser en ouer wat die pad van Graad 1 tot Graad 12 saam met hierdie leerders gestap het. Ons is absolut dankbaar vir julle invloed – elke woord van bemoediging en laataand beker warm sjokolade het ‘n bydrae gelewer tot hierdie suksesverhaal.

A-simbole en graadvrystelling

Parkies spog met 605 A-simbole deur 277 matrikulante. ‘n Verstommende 96.6% van ons leerders behaal graadvrystelling.

 

Top-10

Hartlik geluk aan die Top-10 van 2018 met julle spoggemiddelde:

Jaydean Botha: 92.1% (Wiskunde 95%; Fisiese Wetenskap 96%; Lewensoriëntering 97%)

Eben Benadé: 91.3% (Fisiese Wetenskap 96%; Lewensoriëntering 95%)

Mariané Oberholster: 90.9% (Rekeningkunde 97%; Lewensoriëntering 97%)

Ine Human: 90.7% (Fisiese Wetenskap 96%)

Stephanie Botha: 90.6% (Fisiese Wetenskap 95%)

Nelis Daniels: 90.1% 

Andréa van Wyk: 89.7% (Lewensoriëntering 96%)

Michael Willemse: 89.6% (Rekeningkunde 96%)

Karla Steyn: 89.4% 

Frances de Klerk: 89.0%

 

Onderskeidings

Die volgende leerders behaal ses en meer onderskeidings (Alpha Wiskunde ingesluit):  

A’s: 2 Parkies - Frances de Klerk en Dricus Oerlemans

9 A’s: 2 Parkies - Mariané Oberholster en Tunet Trumpie

8 A’s: 5 Parkies - Jaydean Botha, Eben Benadé, Nelis Daniels, Karla Steyn en Chris Ehlers

7 A’s: 17 Parkies - Ine Human, Stephanie Botha, Andrea van Wyk, Michael Willemse, Mia Gerryts, Anet-Mari Cloete, Embeth du Toit, Lezan-Mari Pieterse, Danielle Pitout, Nienke Turkstra, Mila Geldenhuys, Hennelie Gericke, Cailin van Rooyen, Wikus Jansen van Rensburg, Kara Maritz, Jean Van der Westhuizen en Nicole Barwise

6 A’s: 16 Parkies – Tristan Kriel, Carla Naude, Lisa Brink, Nina Smith, Mischa Kuschke, Ruard Muller, Nadia Jurriaanse, Divan Jansen van Rensburg, Dylan Kruger, Anzil Coetzer, Botha Smit, Tiaan Kruger, André de Villiers, Melissa Lewis, Lané Cornelius en Wilmarie Groothof

5 A’s: 16 Parkies

4 A’s: 10 Parkies

3 A’s: 23 Parkies

2 A’s: 42 Parkies

1 A’s: 38 Parkies

 

Vakgemiddelde en onderskeidings

Baie geluk aan elke onderwyser. Die uitslae getuig van harde werk en toewyding. Julle is ‘n aanwins vir die gemeenskap en stel ‘n uitsonderlike voorbeeld.

Afrikaans: 69.7% gemiddeld met 54 onderskeidings.

English Home Language: 68.7% average with 9 distinctions.

English First Additional Language: 75.6% average with 80 distinctions.

Wiskunde: 65.2% gemiddeld met 43 onderskeidings.

Wiskundige Geletterdheid: 70.0% gemiddeld met 14 onderskeidings.

Lewensoriëntering: 79.2% gemiddeld met 144 onderskeidings.

Besigheidstudies: 55.4% gemiddeld met 5 onderskeidings.

Dramatiese Kunste: 81.4% gemiddeld met 12 onderskeidings.

Duits: 78.7% gemiddeld met 9 onderskeidings.

Ekonomie: 68.3% gemiddeld met 9 onderskeidings.

Fisiese Wetenskap: 70.9% gemiddeld met 54 onderskeidings.

Frans: 74% gemiddeld met 7 onderskeidings.

Gasvryheidstudies: 64.1% gemiddeld met 1 onderskeiding.

Geografie: 68.5% gemiddeld met 23 onderskeidings.

Geskiedenis: 70.1% gemiddeld met 7 onderskeidings.

Ingenieursgrafika en Ontwerp: 74.4% gemiddeld met 18 onderskeidings.

Inligtingstegnologie: 63% gemiddeld met 6 onderskeidings.

Lewenswetenskap: 68.5% gemiddeld met 30 onderskeidings.

Musiek: 74.4% gemiddeld met 1 onderskeiding.

Rekenaartoepassingstegnologie: 63.9% gemiddeld met 8 onderskeidings.

Rekeningkunde: 75.8% gemiddeld met 36 onderskeidings.

Toerisme: 67.5% gemiddeld met 3 onderskeidings.

Visuele Kuns: 82.8% gemiddeld met 19 onderskeidings.

Alpha Wiskunde: 74.8% gemiddeld met 12 onderskeidings.

Ontwerp: 89.0% gemiddeld met 1 onderskeiding.

 

Beste prestasie in elke vak

Baie geluk aan elke leerder met hierdie uitsonderlike prestasie: 

Afrikaans: Nelis Daniels, 93%.

English Home Language: Tristan Kriel, 87%.

English First Additional Language: Anet-Mari Cloete, 93%.

Wiskunde: Jaydean Botha, 95%.

Wiskundige Geletterdheid: Danielle Arndt en Oliver Gobey, 91%.

Lewensoriëntering: Jaydean Botha, Carla Naude en Mariané Oberholster, 97%.

Besigheidstudies: Michael Willemse, 93%.

Dramatiese Kunste: Embeth du Toit, 94%.

Duits: Carla Naude, 96%.

Ekonomie: Michael Willemse, 93%.

Fisiese Wetenskap: Tristan Kriel, 97%.

Frans: Lisa Brink, 92%.

Gasvryheidstudies: Lené Breed, 81%.

Geografie: Nienke Turkstra, 93%.

Geskiedenis: Embeth du Toit, 96%.

Ingenieursgrafika en Ontwerp: Eben Benadé, 94%.

Inligtingstegnologie: Eben Benadé, 93%.

Lewenswetenskap: Stephanie Botha en Kara Maritz, 92%.

Musiek: Abigail Erasmus, 82%.

Rekenaartoepassingstegnologie: Jaydean Botha en Mariané Oberholster, 92%.

Rekeningkunde: Mariané Oberholster, 97%.

Toerisme: Daniëlle Jaume, 93%.

Visuele Kuns: Lisa Brink, 95%.

Alpha Wiskunde: Tunet Trumpie, 94%.

Ontwerp: Lané Cornelius, 89%.