Menlo-matrieks van 2019 blink uit!

Menlo-matrieks blink uit met 'n slaagsyfer van 100%, ‘n graadgemiddeld van 72.2% en graadvrystelling van 97.78%! 

 

Ons 316 matrieks behaal 751 A’s en 690 B’s. 

 

Baie geluk aan elkeen wat met harde werk hulle beste gelewer het en so goed presteer het! 

 

9 A's: Denae Lubcker en Kiara Pieterse.

 

8 A's: Natalie Hanekom, Klara Eybers, Lise Prinsloo, Johan Human, Barend Nel, Stegmann Kruger, Waldo Botha, Rolien Bührnann, Jade Penning, Stephanie Foord, Lisa Becker & Joshua Niemand. 

 

7 A's: Karmen Wiid, Renita du Toit, Megan Oosthuizen, Gideon Munnik, Rikus van Niekerk, Mia du Plessis, Catherine Wilcocks, Hanrie Louw, Ivana Venn, Danielle Mook, Daniélle Niemand, Ilze Bellingan, Helen Wilson, Rouxan le Roux & Wayne Willemse, 

 

Toppresteerders: Natalie Hanekom en Karmen Wiid met 'n gemiddeld van 93.6%.